Verkoue...... Wyk jou satan!!
Ek voel vanoggend assof ek deur 'n trok tot op die treinspoor gestamp is waar 'n trein nou nog oor my gery het ook!
en om alles te kroon lyk dit of die waterpokkies wat die rontes doen dalk meer die geval is met my instede van verkoue..........ek hoop nie so nie. . .ek moet more met 'n kursus begin by 'n prokureurs- firma....maar nou ja whatever as dit so is is dit seker maar so!!!
Weet julle kinders vandag weet heeltemal te veel van seks en al sulke grootmens goed.... Vat nou my seuntjie as voorbeeld, Sondag aand kyk hy die sitkom wat voor die 8h00pm fliek is saam met my en my man en in die spesifieke episode is een van die hoof karakters se ouma in die ouetehuis oorlede, geen niks snaaks daar nie maar hy vind toe uit dat sy ouma 'n oor aktiwe sekslewe gehaat het en dat sy 'n hartaanval gehaad het terwyl sy besig was met Die Daad......
Nie roudiens is ouma se blinde seun en sy vriende na die ouetehuis toe vir die gewone koek en tee waar verskeie ou omies vir die nie-blank blinde ou vertel hoe "spesiaal" sy ouma vir hulle was en hoe sy "goed in hulle wakker gemaak het, ondermeer 'n blanke oomie.... my seuntjie (hy is in graad een) kraai van die lag so asof hy presies weet wat die lot praat.... Toe die ou op tv dink dat dit nie erger kan wees nie stap 'n outannie ook oor na hom toe en vertel hom ook hoe spesiaal sy ouma vir haar was waar my seun toe luidkeels aankondig dat die ouma 'n lesbieer was..... ek val toe sommer op daai oomblik uit die bed van skok en my man sukkel toe om asem te haal.... al wat hy uit kry is"what is that my boy?" waarop my kind antwoord"it is when 2 girls get married daddy!" en toe ook byvoeg dat gay beteken 2 manne soen en trou met mekaar!
Ek het eerlik waar nie geweet wat om vir die kind te sê nie, maar, gelukkig was dit toe tyd om in die bed te klim en te slaap...
My kyk my toe so en wou toe by my weet waar kom die kind aan dit en weet julle ek het geen idee gehaad nie todat ek besef het dat hulle vandag in selfs kinderstories seksuele konoktasies aan ons kinders opdis en kinders dus al van 'n baie jong ouderdom aan sulke dinge bloodgestel word!
Waar is die dae van Wielie Walie, Pumpkin Patch, Viki, Knersus en al die ander onskuldige programme vir kinders? Dit is net Aneme stokies voor en agter en die meisies in die goed word so in detail geteken... in my kinder dae het ons net geweet dat 'n karakter vroulik was deur na die stem te luister en omdat dit lang hare, en 'n rok aangehaad het...
nou kan ek tot in 'n sekere mate verstaan hoekom daar sofeel kinders is wat kinders maak....
Hulle kry seks voor en agter en tussenin ook nou nog...
Die weer is grou hier in Krugers dorp en ek wil net terug gaan bed toe!!!!
Lekker dag aan almal
Liefde
Spook!!!
3 comments:
Ja Spokie ek het gehoor dat waterpokkies die roete van Vader Cloete doen, een van die matriek seuns het dit, hy moet in die kantoor eksamen skryf. Hoop maar regtig vir jou part dat dit nie waterpokkies is nie!! Gaan huis toe en klim in jou bed. Lekker dag verder.
spook HALLO hoop jy voel al beter? Lyk my jy het my aangesteek, vandag voel ek maar nog so sleg, en hoe later hoe erger, ek kyk al dubbel en dwars, moet mooi mik om die regte goed te doen. Ek dink ekke gaan sommer net nou huiswaarts keer, bad en in 'n lekker warm bed induik, SLAAP en nogmaals slaap. My wiele is vandag pap nevermind my batterye!!
Ekke sal ander week seker maar baie stil wees, ek gaan dan op training vir die hele week hier by die werk.
Let's talk on this question.
[url=http://www.graj24.pl/darmowe-gry_bijatyki.html]gry bijatyki[/url]
| [url=http://www.graj24.pl/darmowe-gry_escape.html]gry escape[/url]
Post a Comment